Huisgenoot

KIM KARDASHIAN WEST EN NORTH

-

en in die oë te kyk. As mense ongelukkig is omdat ’n kind hulle nie wil soengroet nie, kan die ouer verduideli­k die kind word ruimte gegun om self te besluit, sê Jolanda; ook dat jy jou kinders leer om beleef en sosiaal korrek op te tree, maar hulle kan binne daardie perke self kies met watter gedrag hulle in verskillen­de situasies gemaklik is.

“Kinders is nie ons besittings nie en ons kan nie met hulle maak soos ons wil nie,” sê Ann. “Hulle het ook gevoelens, regte en waardighei­d. Hul temperamen­t verskil. Sommige hou van drukkies; ander is skaam.”

Kinders ontwikkel gou en dieselfde seuntjie van twee wat jou ’n soen op die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa