Huisgenoot

JENNIFER GARNER EN SERAPHINA

-

mond gegee het, gaan op sewe moontlik weier om naby jou te kom, sê Melody.

“Wanneer kinders klein is, het ’n mens ’n soort toeganklik­heid tot hul liggaam. Dan kan jy hulle soen en druk en op hul magie blaas. Maar namate hulle ontwikkel, moet jy hulle bemagtig. Jy moet van tweejarige ouderdom af vir hulle sê dis hul liggaam. Hulle kan dit dalk nie sê nie, maar hulle kan wegdraai en dan moet jy besef: ‘Reg so. Jy wil my dalk nie soen nie. Dis oukei. Kom ons gaan doen iets anders.’

“Jy moet dit nie persoonlik opneem nie en altyd ruimte probeer skep waarin jou kinders oor alles met jou kan praat, nie net oor liggaamlik­e kontak nie, maar ook

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa