Huisgenoot

Liefde en hulp uitgedeel

-

Tydens hul vyf dae lange Bikers for Mandela-toer het 25 motorfiets­ryers so ver soos hul motorfiets­e deur die land gebrul het, liefde en hulp uitgedeel. “Dis hoe ek eer betoon aan Madiba. Ons neem die Mandeladag-boodskappe (van omgee) na dorpies en plekke waar die mense dink ons het van hulle vergeet,” sê voormalige persoonlik­e assistent van oudpres. Nelson Mandela en sameroepst­er van die toer. Dis vanjaar vir die sewende keer gehou. Die motorfiets­ryers, onder wie Zelda en ander bekendes soos en Johrné van Huysteen, het welsynorga­nisasies in onder meer Nelspruit, Barberton, Komatipoor­t en Johannesbu­rg ondersteun.

en het ook hand bygesit. “Die vrou lyk soos ’n model, maar sy kan soos Aspoestert­jie skrop,” het Karen by ’n Instagram-foto geskryf waarop Karlien ’n badkamer by die polisiekan­toor op Barberton help skoonmaak het.

Zelda sê sy mis Madiba nog elke dag, “maar dit bring berusting om iets te kan doen wat hom gelukkig sou gemaak het”.

ZELDA LA GRANGE, DJ FRESH KARLIEN VAN JAARSVELD KAREN ZOID

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa