Huisgenoot

HoeH goed ken jy my, liefie?

-

Hoe goed ken van ons glanspaart­jies mekaar? Kykers gaan binnekort uitvind, want Ken Jy My?, VIA se gewilde speletjies­program, is terug. Nie net het dit ’n splinternu­we stel nie; in die tweede seisoen word net op bekende paartjies gefokus. Die televisiep­ersoonlikh­eid

en haar man, die omroeper en die aktrise en haar kêrel, is van die sterre wie se kennis getoets gaan word. “Die speletjies is ook meer

ELANA AFRIKA-BREDENKAMP IAN BREDENKAMP, QUANITA ADAMS BRIAN MONROE,

interaktie­f en uitdagende­r as in die eerste seisoen,” vertel die programaan­bieder,

“Dit leer paartjies hoe om saam pret te hê. Ons het so ernstig geraak in ons verhouding­s dat ons vergeet het hoe om net simpel te wees.

“Dis belangrik om die kinders te wys Mamma en Pappa kan ook nog speletjies speel.”

SHIMMY ISAACS.

Die tweede seisoen van Ken Jy My? begin op Donderdag 25 Augustus om 20:00 op VIA (DStvkanaal 147).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa