Huisgenoot

Clint Brink verloof

- Binnelande­rs Fusion verled aanl hu nik lee p g a els, . g g

PIETER KOEN CORDELIA CLINT BRINK STEFFI VAN WYK

Soos in ’n toneel uit ’n fliek het (35) eers klavier gespeel en gesing voor hy gekniel en (24), Mej. Namibië 2015 en Mej. Wêreld Sport 2015, die jawoord gevra het. Hy het dié liedjie self geskryf, maar “in my kop, want ek was te bang sy sien dit as ek dit neerskryf,” vertel Clint, oftewel dr. Steve Abrahams van die kykNETsepi­e Binnelande­rs. Van Clint se medesterre was ook daar toe hy en Steffi by die Fusionista-restaurant in Johannesbu­rg verloof raak. Clint het Steffi die eerste keer op Instagram raakgesien toe sy Namibië verlede jaar by die Mej. Wêreld-kompetisie verteenwoo­rdig. Hulle het aanlyn begin gesels, en toe sy vroeër vanjaar in Suid-Afrika was, het hulle mekaar vir middagete ontmoet. “Toe ons begin gesels, het sy niks geweet van die Suid-Afrikaanse vermaakwêr­eld nie. Sy het my leer ken vir wie ek is,” sê Clint. Hulle trou op 9 Augustus in die Magaliesbe­rge. LINKSLINK BO: Clint Brink het onlangs gs aanaa Steffi van Wyk verloof geraak. raak. NAASLINKS: Clint hou sy lyf pia-pianis en sanger. LINKS: Die grootot oomblik.oo REGS BO: Clint se sepiepievr­ou,v Kim Cloete (Bronwyn in Binnelande­rs), by Steffi. REGS: Die verloofdes by van an Clint se medesterre in Binnenelan­ders. Van links is Irvine vanvan der Merwe (Dennis), Clint, Steffi,S Kim en Je-ani Swiegelaar aar (NNaomi). Die sanger en televisiea­anbieder sorg dat daar altyd tyd is vir ’n grappie. Toe ’n musiekvide­o vir Spel van Liefde, sy en se duet, onlangs by Kameeldrif­t buite Pretoria verfilm is, het hy seker gemaak hulle het agter die skerms vet pret. “Ek het gou agtergekom sy is ’n bietjie bang vir perde. Tydens ’n blaaskans op die stel het ek my kans gekry. Terwyl die mense van die kykNET-program Bravo! ’n onderhoud met haar gevoer het, het ek haar verras deur skielik my kop langs ’n perd s’n by ’n stal uit te steek,” sê Pieter en lag. “Ek moes hard probeer om mooi te praat, want ek het groot geskrik,” vertel die blonde sangeres. Sy beskryf Spel van Liefde, ’n enkelsnit op haar album Breek die Stilte, as ’n saamsingli­edjie oor die liefde. “Almal het ’n behoefte om deel te wees van ’n liefdespel en om ’n gevoel van liefde te deel en te ervaar.”

 ??  ?? BO: Pieter Koen en Cordelia het onlangs die musiekvide­o vir hul duet, Spel van Liefde, verfilm. REGS: Die twee maak tyd vir ’n selfie. ONDER, van links: Cordelia se grimering word opgeknap; Pieter by ’n perd – ditt lyk of botter nie in sy mondond kan...
BO: Pieter Koen en Cordelia het onlangs die musiekvide­o vir hul duet, Spel van Liefde, verfilm. REGS: Die twee maak tyd vir ’n selfie. ONDER, van links: Cordelia se grimering word opgeknap; Pieter by ’n perd – ditt lyk of botter nie in sy mondond kan...
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa