Huisgenoot

Jy speel gou, Amber!

- Wee

Die gerugte lo loop dat Johnny Depp se vervreemde vrou vrou, (30), heimlik uitgaan met die SpaceX-biljoenêr (45). H Hulle is onlangs meermale saam in Flor Florida en Los Angeles gesien. Maar party mense na aan die Rum Diary-ster la lag die bespiegeli­ngs af en sê die twe twee is al lank vriende. “Hul werkprogra programme het oor die naweek in Florida oo oorvleuel,” het een gesê. “Elon was daar vi vir die SpaceX-bekendstel­ling en Amber w was saam met haar suster vir ’n filmsessie.” Ander sê daar is wel iets tussen die twee, wat albei besig is om te skei – Elon vir die tweede keer van sy aktrise-vrou, (ook 30). Die sakemagnaa­t is in Suid-Afrika gebore.

MUSK AMBER HEARD ELON TALULAH RILEY

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa