Huisgenoot

VERBROKKEL­DE VERHOUDING­S Het sy oor didie t tou getrap?t ?

-

DIANE KRUGER MAN REEDUS

(40) en (38) uitmekaar weens (47)? Die akteurspaa­r het onlangs aangekondi­g hul paaie gaan ná 10 jaar skei. Nou word geskinder oor die verhouding tussen Diane en Norman, wat albei ’n hoofrol in die fliek Sky (2015) vertolk het. In Desember is hulle luidens berigte gesien waar hulle in ’n drinkhool in New York vry. Albei het dit ontken. Maar toe verskyn ’n foto verlede maand op sosiale media van die twee saam by ’n makietie in Toskane. Blote toeval? Joshua en Diane, wat in Februarie laas saam was by die openingsaa­nd van sy toneelstuk Smart People, het in 2006 begin uitgaan. Diane was voorheen vyf jaar met die regisseur Guillaume Canet (43) getroud. Is

JOSHUA JACKSON NOR-

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa