Huisgenoot

10BESTES VAN DIE

- 2 3

Die Victoria’s Secret Angel Martha Hunt het haar bra gewys toe sy in Washington onderklere uit hul nuwe reeks bemark. Kim Kardashian was by ’n nagklub in Las Vegas gasvrou in antieksjie­k Galliano. Alessandra Ambrosio het by die Global Gift Gala in Spanje been gewys.

Prinses Charlene van Monaco het by die jaarlikse Rooi Kruis-gala hemels gelyk in Armani Privè. Vriende van Leonardo DiCaprio was in St. Tropez vir sy jaarlikse geldinsame­ling.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa