Huisgenoot

SO GESELS JULLE OP SOSIALE MEDIA OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

-

Melania Trump steel Michelle Obama se toespraak: Hulle het toespraak skrywers gebruik. Ek kan nie glo hulle stel haar so in die verleenthe­id nie. Donald Trump moet hulle afdank. Dit laat my aan die gebaretaal skandaal in Suid-Afrika dink.–T HERE SA MAREE

Jong ma verdrink by Mosselbaai: Dis so hartseer. Ons woon op Mosselbaai en sien elke dag gevaarlike seestrome. Ek dink die strande moet nie net in Desember menseredde­rs hê nie. Ons klimaat is van so ’n aard dat dit in Julie moontlik is om te gaan swem. – ANNELIE SWART

H Harded musiek deur oorfone beskadi dig j jou ore: Ek is 30 en sukkel soms om reg te hoor. Wanneer mense met my praat, hoor ek die verkeerde goed. Wanneer ek dit dan herhaal, lag hulle en sê nee, ek raak mal. Dis van harde musiek deur oorfone luister! – HELEEN DE VILLIERS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa