Huisgenoot

SO STUKKEND OOR ONS SEUNTJIE

N Dag en ’n half voor sy tragiese dood het ons Tereza Troskie-Herbst en haar man se kortstondi­ge bondeltjie geluk wat deur ’n surrogaat gedra is, op kamera verewig

- Deur JANA SMIT

FotoFoto’s:s: FRANCOIS PRINSLOO/RAISING FLAGS PRODPRODUC­TIONS

OOR sy beeldskone swartkopma se skouer lê die mensie oor wie se koms sy ouers so lank gedroom, gehoop en gebid het – ’n babaseun met fyn donker haartjies en ’n k kuiltjie in sy ken. Net drie dae nadat ’n surrogaatm­a die l lewe aan Jayden Ben geskenk het, het T Tereza Troskie-Herbst en Bennie Herbst h hul kosbare bondeltjie vir Huisgenoot g gewys.

Ouboet Jamie Troskie (18) was ook daar en duidelik in sy skik met sy lang-

 ??  ?? HOOFFOTO: Kortstondi­ge geluk: ouboet Jamie (links), ma Tereza en pa Bennie by Jayden Ben. LINKS: Bennie met die seuntjie waarvan hy gedroom het. REGS: Tereza se surrogaatb­aba was ’n gebed wat verhoor is.
HOOFFOTO: Kortstondi­ge geluk: ouboet Jamie (links), ma Tereza en pa Bennie by Jayden Ben. LINKS: Bennie met die seuntjie waarvan hy gedroom het. REGS: Tereza se surrogaatb­aba was ’n gebed wat verhoor is.
 ??  ??
 ??  ?? LINKS:L Die babakamer waarin Jayden Ben nooit geslaap het nie. BO: Bennie e en Tereza is skaars vyf dae saam met h hul surrogaats­euntjie gegun.
LINKS:L Die babakamer waarin Jayden Ben nooit geslaap het nie. BO: Bennie e en Tereza is skaars vyf dae saam met h hul surrogaats­euntjie gegun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa