Huisgenoot

WAAR MOET EK KOOP?

-

DIE ekonomie sukkel. Baie mense het deesdae nie eens genoeg geld vir kruidenier­sware nie. Wie gaan in dié tyd nog aan iets soos huis koop kan dink? Die eiendomsma­rk is saam onder druk weens die ekonomie wat so swak bly vaar en verbruiker­s wat finansieel swaar trek, sê Jacques du Toit, eiendomson­tleder van Absa-huislening­s.

Maar tog kan huis koop selfs in die huidige taai ekonomiese tye jou eindelik geldelik sterker daaraan toe laat. En ja, dit is steeds ’n kopersmark, sê kenners. As jy in ’n eiendom belê, gaan jy die beste groei kry in die land se ekonomiese spilpunte, veral metrogebie­de soos Kaapstad, Johannesbu­rg en Durban, sê Albertus.

Ook Pretoria en Bloemfonte­in tel onder die metro’s met taamlik hoë huispryse, hoewel hul pryse nie so vinnig toeneem soos in die drie grootste stede nie.

John Loos, ekonoom en FNB-eiendomson­tleder, sien veral dat kleiner huise deesdae gewild is. Huispryse in die klein segment (gemiddeld R620 000) groei die vinnigste, gevolg deur die middelsegm­ent (gemiddeld R1,1 mil-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa