Huisgenoot

ANDER KOSTE

-

Huiskopers is onder meer ook verantwoor­delik vir die oordragbel­asting en prokureurs­fooie op die transaksie.

Eiendomme van tot R750 000 is nou van oordragbel­asting (’n staatsbela­sting) vrygestel, sê Jacques. Hier is ’n glyskaal: R0 – R750 000: 0 persent. R750 001 – R1 250 000: 3 persent van die waarde van R750 001 tot R1 250 000.

R1 250 001 – R1 750 000: R15 000 plus 6 persent van die waarde van R1 250 001 tot R1 750 000.

R1 750 001 – R2 250 000: R45 000 plus 8 persent van die waarde van R1 750 001 tot R2 250 000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa