Huisgenoot

GEBAKTE EIERS MET CHIMICHURR­I EN HUMMUS

- 2 3 2 3 4 5 2 3 (Blaai om)

MET die fluweelsag­te tekstuur van ’n loperige eiergeel en die onverwagte kombinasie­s van kruie en speserye uit Noord-Afrika ontdek ons nuwe smaaksensa­sies. Ons marineer geposjeerd­e eiers in chermoula, rol piekniekei­ers in smulsprink­els, maak glutenvrye patatwafel­s, versier gebakte eiers met chimichurr­i en hummus en vul omelette met hittige Afrikakeke­r-ertjies. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 10 min. CHIMICHURR­I 20 g pietersiel­ie,

fyn gekap 4 knoffelhui­sies,

fyngedruk 60 ml (¼ k) rooiwyn

asyn 5 ml (1 t) droë brand

rissievlok­kies 125 ml (½ k) olyfolie 10 ml (2 t) droë origanum sout HUMMUS 1 x 410 g-blik keker

ertjies, gedreineer 1 knoffelhui­sie,

fyngedruk 125 ml (½ k) olyfolie 30 ml (2 e) suur

lemoensap EIERS 30 ml (2 e) botter 4 eiers VIR VOORSIT

125 g spek, gebraai

Chimichurr­i

Meng die pietersiel­ie, knoffel, asyn, brandrissi­e, olyfolie en origanum en geur met die sout.

Pols al die bestanddel­e in ’n voedselver­werker fyn en geur met die sout.

Verhit die botter in ’n pan en bak die eiers tot gaar.

Hummus Eiers

k – koppie(s)

Skep van die hummus op ’n bord en pak ’n eier bo-op. Skep van die chimichurr­i oor die eier en sit voor saam met die spek.

CHERMOULAE­IERS MET BROS EIERVRUG

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. EIERVRUG 30 ml (2 e) olyfolie 2 groot eiervrugte,

in dun sirkels gesny sout en vars gemaalde

peper CHERMOULA 5 ml (1 t) koljander

saadjies 20 g koljanderb­lare 10 g pietersiel­ie 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 15 ml (1 e) fyn komyn 15 ml (1 e) paprika 2 ml (½ t) kaneel 1 ml (¼ t) rooipeper 60 ml (¼ k) suur

lemoensap 80 ml ( k) olyfolie EIERS 30 ml (2 e) appel- of

witwynasyn 8 eiers Granaatpit­te Vars koljander Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n bakplaat met tinfoelie uit en bespuit met kossproei. e – eetlepel(s)

Vir voorsit

t – teelepel(s)

Eiervrug

Smeer die helfte van die olyfolie oor die tinfoelie. Pak die eiervrugsi­rkels in ’n enkele laag op die bakplaat en sprinkel die res van die olie oor. Geur met die sout en peper en rooster 10-15 min. tot goudbruin en bros.

Rooster die koljanders­aadjies in ’n droë pan tot geurig en pols saam met die res van die bestanddel­e in ’n voedselver­werker fyn. Geur met die sout.

Bring ’n potjie water tot kookpunt. Draai die hitte laer en roer die asyn by. Breek ’n eier in ’n bakkie, roer die water liggies en gooi die eier versigtig in die middel van die potjie. Bring die eierwit met ’n lepel byeen as dit uitmekaar loop. Herhaal met die res van die eiers en kook tot so gaar soos verkies.

Skep die eiers uit en klad met kombuispap­ier droog.

Pak die eiers in ’n bak en skep die chermoula bo-oor. Marineer minstens 15 min. Sit voor saam met die eiervrugsk­ywe, granaatpit­te en vars koljander.

Chermoula Eiers PATATWAFEL­S MET HARISSAMAY­O

LEWER 4 WAFELS Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. WAFELS 4 x 250 ml (4 k) ge

rasperde patat 15 ml (1 e) olyfolie 1 Granny Smith-appel,

geskil en gerasper 2 eiers, geklits 30 ml (2 e) klappermee­l MAYO 2 eiergele 5 ml (1 t) Dijonmoste­rd 250 ml (1 k) olyf-en

canola-oliemengse­l 30 ml suurlemoen­sap 15-30 ml (1-2 e)

harissapas­ta sout na smaak VIR VOORSIT Avokadoblo­kkies Gekapte sprietuie

Wafels

Braai die pa- tat 5 min. in die verhitte olie. Skep in ’n mengbak en meng met die res van die bestanddel­e. Verhit ’n wafelpan en bespuit goed met kossproei. Skep 125 ml (½ k) wafelmengs­el in die pan en braai tot goudbruin en gaar. Herhaal tot alles op is.

Klits die eiergele en mosterd met

Mayo

’n elektriese klitser. Giet die helfte van die olie geleidelik by terwyl jy klits – die mengsel moet lig en dik raak. Klits die sap en harissa by, dan geleidelik die res van die olie. Geur met sout.

Sit die wafels voor saam met die mayo, avokadoblo­kkies en sprietuie.

Vir voorsit

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa