Huisgenoot

HOENDERLEW­ER MET GEMARINEER­DE KRULKOOL

- 2 3 4 5 2 4 5

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 15 min. HOENDERLEW­ER 250 g hoenderlew­er, skoongemaa­k en afgespoel sout en vars gemaalde

peper 125 ml (½ k) meel 1 eier, geklits 60 ml (¼ k) melk 250 ml (1 k) brood

krummels olie vir vlakbraai SLAAISOUS 45 ml (3 e) olyfolie 45 ml (3 e) balsemie

ke asyn 15 ml (1 e) heuning SLAAI 1 bossie krulkool 1-2 lemoene, in segmente gesny

Hoenderlew­er

Geur die lewer goed met die sout en peper en rol in die meel. Klits die eier en melk saam en doop die lewer een-een daarin. Rol in die krummels. Doop weer in die eier en in die krummels.

Verhit die olie en vlakbraai die lewer in sarsies tot goudbruin en gaar. Dreineer op kombuispap­ier.

Klits die olie, asyn en heuning

Slaaisous

saam en geur met sout en peper.

Breek ’n kwart van die bos krulkool in kleiner stukkies en diepvetbra­ai tot bros. (Wees versigtig; die olie sal baie spat.) Dreineer op kombuispap­ier en geur met sout.

Versprei die res van die krulkool op ’n groot slaaibord en pak die lemoensegm­ente en lewer bo-op. Giet die slaaisous oor en sprinkel die gebraaide krulkool bo-oor. Sit voor saam met dukkha*.

Slaai KRUIERIBBE­TJIES MET GESKROEIDE SUURLEMOEN

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 15 min. 8-12 ribbetjies sout en peper 1 suurlemoen, in

wiggies gesny MARINADE 15 ml (1 e) olyfolie 15 ml (1 e) tiemie 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 60 ml (¼ k) heuning 10 ml (2 t) worcester

sous VINAIGRETT­E 60 ml (¼ k) suur

lemoensap 60 ml (¼ k) olyfolie 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 15 ml (1 e) gekapte,

vars roosmaryn 15 ml (1 e) vars tiemie

blaartjies 10 g pietersiel­ie,

fyn gekap

Kook die rib 1 uur of tot sag (of 30 min. in ’n drukkoker).

Meng alles goed en giet oor die vleis. Meng goed.

Marinade

Geur die ribbetjies met sout en peper en braai oor warm kole tot goudbruin. Verf met die orige marinade.

Vinaigrett­e

Meng alles en giet oor die ribbetjies sodra dit van die kole af kom.

Braai die suurlemoen­wiggies oor die kole tot geskroei en sit voor saam met die ribbetjies.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa