Huisgenoot

ROOMSOP MET GEROOKTE SNOEK

- 2 3

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 15 ml (1 e) olyfolie 15 ml (1 e) botter 1 ui, gekap 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 250 g gerookte snoek, grate verwyder en grof gevlok 30 ml (2 e) meel 750 ml (3 k) hoender

aftreksel 250 ml (1 k) room sout en vars gemaalde

peper gerasperde skil van

1 suurlemoen 10 g pietersiel­ie, gekap

Verhit die olie en botter in ’n kastrol en braai die ui en knoffel tot geurig. Voeg die snoek by en roerbraai nog 5 min.

Sprinkel die meel oor en roer deur. Giet die aftreksel geleidelik by terwyl geroer word. Laat 20 min prut. Roer af en toe om te verhoed dat die sop vasbrand.

Voeg die room by en laat nog 5 min. stadig prut. Geur met die sout, peper, suurlemoen­skil en pietersiel­ie. Sit voor saam met suurlemoen­wiggies*.

MURGPAMPOE­NTERTJIES

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa