Huisgenoot

Wanneer jy afskilfer

-

Werk so sagkens moontlik. Moenie jou vel rou skrop nie. Bevog jou vel dadelik wanneer jy klaar is. Gebruik ’n soort afskilfera­ar wat vir jou soort vel geskik is. Moenie die oogarea afskilfer nie. Dit is uiters sensitief en hoef nie afgeskilfe­r te word nie. Moenie te gereeld afskilfer nie – net elke derde dag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa