Huisgenoot

Te veel afskilferi­ng

-

Jy hoef nie jou vel elke dag af te skilfer nie. Die idee is om dit gladder te laat lyk en voel, nie om dit rooi en geïrriteer­d te laat lyk nie. Die volgende is waarskuwin­gstekens dat jy te veel afskilfer: Rooiheid Styfheid Brandgevoe­l Geïrriteer­de vel Vel wat afdop Uiterse droogheid

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa