Huisgenoot

KRY GOEIE RAAD

-

Die spaarplan wat jy kies, hang onder meer af van hoeveel jy bereid is om te waag en die doel van die belegging. Raadpleeg ’n goeie finansiële beplanner oor beleggings wat jou geld laat groei. Gebalansee­rde fondse is baie gewild om risiko uit te balanseer en daar is effektetru­sts wat ’n beter opbrengs as die inflasieko­ers probeer bied. Kontantbel­eggings, soos spaarreken­inge en geldmarkfo­ndse, bied min risiko, maar die groei is dikwels laer as inflasie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa