Huisgenoot

RENTEKOERS OP, MAAR . . .

-

Die uitleenren­tekoers is nou hoër as wat dit net ’n jaar of wat gelede was.

Dis mos goeie nuus vir mense wat wil spaar of afgetreden­es wat reken op rente-inkomste, of hoe? Dit beteken immers hulle kan meer rente op hul spaar- of aftreegeld verdien.

Wel, nie noodwendig nie; onthou, as jy die verkeerde belegging kies, sal jy nie baat vind by die hoër rentekoers nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa