Huisgenoot

INFLASIE

-

Die beloofde rente op ’n spaarplan lyk dalk goed, maar is dit hoër as die inflasieko­ers? Dié koers bepaal die koopkrag van jou geld en maak die lewenskost­e duurder.

Jou belegging se jaarlikse opbrengs uit rente moet meer as die inflasieko­ers wees, anders verloor jou geld waarde oor die tydperk waarvoor jy dit belê het, sê Jeanette Marais van die beleggings­maatskappy Allan Gray.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa