Huisgenoot

MY ROLMODELLE IS . . .

- My familie: Die akteur/sanger Bouwer Bosch: Die akteur Stian Bam: “Oor sy talent en nederige menswees, sy vriendskap en omgee.”

Izel

“Ek het nog nooit iemand ontmoet wat so baie vir ander omgee en so vrygewig is nie. Sy werk in Suidooster se kunsafdeli­ng.” “Hulle is elkeen positief ingestel en maak altyd tyd vir ’n grappie.” “Hy is een van die eerlikste, opregste en liefdevols­te mense wat ek ken.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa