Huisgenoot

DIE GRENSOORLO­G-KONNEKSIE

-

Edwin (25), onder meer bekend vir sy rol as die jong Jacques Rynhard in Ballade vir ’n Enkeling, se jongste fliek, My Father’s War, draai om die verhouding tussen sy karakter, Benjamin “Dap” Smit (19), en sy pa, Dawid ( ’n Grensoorlo­g-veteraan. Die pa en seun stamp heeltyd koppe, en Dawid se vrou, Karina (Erica Wessels), word in die middel vasgevang. “Dap is ’n rebelse jong man vol vrae en onsekerhei­d,” sê Edwin. “Hy het baie liefde, maar sukkel om dit altyd reg uit te druk.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa