Huisgenoot

WATERDRAER

-

21 JAN – 18 FEB Ander se onlogiese redenasies en ondeurdagt­e benadering­s kan jou hierdie week koud laat. Dit kan tot probleme in jou interaksie met hulle lei en veral tot spanning en misverstan­de in jou verhouding met jou maat. Jy kan gerus onthou dat ons almal nie op dieselfde manier dink nie. Jy kan nou baie uit jou verhouding­s met ander leer; stel jou oop vir hierdie lesse. GELUKKIGE NOMMERS 33, 18, 44, 10, 29, 24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa