Huisgenoot

BOOGSKUTTE­R

-

22 NOV – 20 DES Dis ’n goeie week om jou kennis uit te brei en nog vaardighed­e aan te leer, veral dié wat jou loopbaan kan aanhelp. Jy moet dus geleenthed­e benut om seminare en werksessie­s by te woon of skryf in vir gevorderde studiekurs­usse in jou veld. As jy kreatief is, is dit nou die regte tyd om jou skeppende talente vir werkprojek­te in te span. GELUKKIGE NOMMERS 39, 26, 21, 36, 5, 48

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa