Huisgenoot

LIEWER NIE

-

Die man bel sy vrou uit die hospitaal. “Kom haal my gou. Ek het besluit om nie meer die operasie te laat doen nie.” “Hoekom?” vra sy vrou. “Dis oor iets wat die verpleegst­er gesê het. Sy het gesê: ‘Dis ’n doodgewone operasie. Maklik, so moet jou nie verder daaroor kwel nie.’ ”

“Hoekom pla dit jou?” vra sy vrou. “Sy was maar net besig om jou gerus te stel.”

Waarop haar man antwoord: “Nee, sy het met die dokter gepraat!” RENATA O’REILLY, MILNERTON

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa