Huisgenoot

MEDIESE HULP

-

By ’n rugbywedst­ryd sukkel ’n man om asem te haal en slaan soos ’n sak patats neer. ’n Toeskouer haas haar teen die trap af en sien hy haal nog asem. Terwyl sy sy pols voel, storm ’n ander vrou nader en stoot haar uit die pad.

“Staan eenkant toe! Ek is ’n verpleegst­er!” skree sy en ondersoek die man verder.

Terwyl die eerste vrou terugstap na haar sitplek, sê sy vir die verpleegst­er: “Onthou, as jy kom waar jy sê: ‘Roep ’n dokter’, ek sit in ry F.” RENATA O’REILLY, MILNERTON

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa