Huisgenoot

ANDER SEISOEN

-

’n Egpaar by ’n kunsuitsta­lling sien die skildery van ’n poedelnaak­te vrou wie se onderlyf net met blare bedek is. Die titel van die skildery is Lente.

Die man se vrou hou nie daarvan nie en beweeg na die volgende kunswerk, maar haar man bly na die Lente-skildery staar. “Waarvoor wag jy?” vra sy vrou. “Vir die herfs,” antwoord hy. SAN MARCHAND, BELLVILLE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa