Huisgenoot

GROOT MOEILIKHEI­D

-

Die dokter is amper klaar met sy ondersoek toe hy vir sy vroulike pasiënt sê: “Jou hart, longe, pols en bloeddruk is alles 100 persent. Laat ek nou ’n bietjie kyk na die liggaamsde­el wat julle vroue altyd in allerlei moeilikhei­d laat beland.”

Toe die vrou haar onderklere begin uittrek, roep die dokter uit: “Nee! Nee! Steek net jou tong uit!” SAN MARCHAND, BELLVILLE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa