LAG ’N SLAG
Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Lag ’n Slag, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@ huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).