WAAR IS HY?
Die blondine bel die rekenaarhulpsentrum.
“My rekenaar sê elke keer ‘Can’t find printer’. Ek het dit selfs voor die skerm neergesit, maar dieselfde boodskap kom steeds deur.” JANETTE D, ROODEPOORT