Huisgenoot

Moderne Die Olimpiese Spele: enkele groot oomblikke

-

Die ringe op die Olimpiese simbool verteenwoo­rdig vandag die vyf vastelande wat deelneem.

Die openingser­emonie, waar al die spanne ook aan die skare bekendgest­el word, word elke jaar ’n groter skouspel. Kyk net hoe mooi lyk die stadion vir die seremonie in Londen (2012).

Die Olimpiese Spele het in 1896 herleef toe die eerste moderne Spele in Athene gehou is.

DIS eindelik tyd vir die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro, Brasilië. Dié internasio­nale sportbyeen­koms vind net elke vier jaar plaas. Dis een van die red des hoekom dit elke keer so ’n groot gel leentheid is.

Die moderne Olimpiese Spele het gegroei van 241 deelnemers uit 14 lande in 1896 (Athene, Griekeland) tot 10 768 deelnemers uit 204 lande in 2012 by die vorige Spele in Londen. Daar was 26 sportsoort­e (altesaam 302 nommers). Vanjaar gaan sowat 10 500 atlete deelneem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa