Huisgenoot

DIE OLIMPIESE EED

-

1976-Spele in Montreal, Kanada

Die gimnas van Roemenië het geskiedeni­s gemaak toe sy in 1976 die eerste een word wat ’n volmaakte telling van 10 kry. Sy het dit heel eerste in die ongelykebr­ug-nommer reggekry en die goue medalje gewen – en was toe net 14 jaar oud.

Aan die einde van die Spele het sy sewe tellings van 10 gekry en nog twee goue medaljes gewen – ook in die brug- en die algehele afdeling.

Haar perfekte telling was so onverwags dat die elektronie­se bord wat die punte aandui nie reg was daarvoor nie. Daar was net plek vir drie syfers en 10,00 sou dus nie inpas nie. Op die ou end moes haar telling as 1,00 gewys word. (Deesdae moet ’n mens 16 jaar oud wees om aan die gimnastiek te mag deelneem.) V Die eed is vir die eerste keer in 1920 in Antwerpen afgelê. ’n Deelnemer van die gasheerlan­d lê die eed namens al die ander deelnemers af. Dit is deur die vader van die moderne Spele, Pierre de Coubertin, geskryf, maar die woorde het sedertdien ’n bietjie verander – daar is nou ’n verwysing na opkikkermi­sbruik: “Namens alle deelnemers belowe ek dat ons . . . die reëls sal respekteer en gehoorsaam . . . en ons in die ware gees van sportmansk­ap ter ere van sport en ons spanne tot sport sal verbind sonder die gebruik van opkikkers en dwelms.”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa