Huisgenoot

MICHAEL PHELPS

-

2008-Spele in Beijing, China

Die Amerikaans­e swemmer het in 2008 die rekord verbeter vir die meeste goue medaljes by een Spele: Hy het agt gewen (die rekord was sewe; die Amerikaans­e swemmer Mark Spitz het dit in 1972 reggekry). Michael het vyf individuel­e nommers gewen: die 200 m-vryslag, die 100 m- en 200 m-vlindersla­g en die 200 m- en 400 mwisselsla­g. Vir die ander drie goue medaljes het hy sy spanmaats nodig gehad: 4 x 100 m- en 4 x 200 m-vryslag-aflos, en 4 x 100 m-wisselslag-aflos. Michael het ook in 2004 (Athene) en 2012 (Londen) deelgeneem en al altesaam 22 medaljes gewen (18 goud!) – ’n rekord.

Hulp met skooltake

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa