Huisgenoot

10:30 tot 11:30 Negende uur in die water

-

Toe ons terugtrek Kaapstad toe, wou Anita meubels wat ons geberg het in die huis sit. Sy wou dit leefbaar maak, gelukkig, ’n tuiste. Maar met opknapping­swerk in die vooruitsig het ek haar gekeer. “Watter nut sal dit hê? Dit gaan binnekort gesloop word.”

Daarom bly ons al twee jaar lank in ’n kaal, koue dop. Die gordyne is steeds weggepak. Ons het nie eens die skottelgoe­dwasser uitgepak nie; daarom was

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa