Huisgenoot

09:30 tot 10:30 Agtste uur in die water

-

Ek breek onelegant deur die water en hoes en proes terwyl ek met my plat hande op die oppervlak slaan. Die bruisende seewater wat ek braak, warrel om my ken rond. My longe is aan die brand en my keel voel rou.

Ek hyg na asem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa