Huisgenoot

ANDER HOOGTEPUNT­E

-

Hy het in die internasio­nale kollig beland toe hy by die 2014-o. 19- Wêreldbeke­rtoernooi in die halfeindst­ryd boulsyfers van 6/25 teen Australië behaal. Suid-Afrika het toe dié titel vir die eerste keer gewen en Kagiso was die speler wat die meeste paaltjies laat kantel het. Drie maande later het die Lions hom ’n kontrak aangebied en voor die einde van daardie jaar het hy die nasionale eendagspan gehaal. Hy het hom in die 2015/’16-seisoen as staatmaker vir die Proteas bewys in sowel die kort en langer weergawes van die spel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa