Huisgenoot

CLASH OF CLANS

-

Clash of Clans is ’n speletjie wat jy net op jou selfoon of tablet kan speel. Hier bou jy nie net ’n huisie soos in Minecraft nie, maar ’n basis met troepe wat jy oplei sodat jy ander spelers se basisse kan aanval of jou eie basis teen hul aanvalle verdedig. As jy wen, kry jy trofeë wat jou na ’n hoër liga laat skuif.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa