Huisgenoot

KOES, BIEBS EN KIE, HIER KOM HENNO!

’n’ A Amerikaans­eik musiekbaas­i kb heth t diedi SA’s Got Talent-ster (13) se talent raakgesien, en eersdaags verhuis hy en sy ouers na New York om daar sy loopbaan te ontwikkel

- Deur SHANAAZ PRINCE Foto’s: SHARON SERETLO

MUSIEKBASE E het hulle albei as tieners eners op ’n soortgelyk­ee wyse ontdek. En albeiei kam hul hare windmakeri­g dmakerig skuins. Maarar daar hou die ooreenkoms­nkoms op: Hy is g’n Suid-Afrika uid-Afrika se Justin Bieber nie. “Ek sal graag dieselfde sukses es as Justin Bieber wil behaal,” vertel ons s tienerster Henno William (13) in sy ouma ma se huis in Pretoria. “Ek dink hy is ’n wonderlike kunstenaar, maar ek dink niee ek is soos hy nie. Ek is uniek en het my eie klank.”

Hy is bekend by baie Suid-Afrikaners­Afrikaners nadat hy verlede jaar tot in die e eindronde van SA’s Got Talent (SAGT) opp e.tv gevorder het. Maar nou lê die wêreld reld aan sy voete nadat hy die musiekbaas baas Kevin Liles se oog – en oor! – gevangg het.

Dié Amerikaner is die bestuurder­uurder van musiekster­re soos D’Angelo, Trey Songz en Fetty Wap. Hy en sy span vervaardig­ers, liedjieskr­ywers en reklameken­ners mekenners werk saam met Henno om homom as handelsmer­k te ontwikkel. In Oktoberkto­ber wil hulle sy loopbaan oorsee van stapel stuur. Daarna wink die lewe in n New York.

“Dit het alles baie vinnig gebeur,”beur,” vertel Henno. “Ek het dit nooit regtigtig verwag nie en is dankbaar vir die geleenthei­d. eleentheid. Dit gaan ’n epiese reis wees en ek weet my loopbaan is in goeie hande.” de.”

Voor ons kopstukke begin praat, gaan sit hy agter sy klawerbord. Hy sing Prince se treffer Purple Rain met die goue stem wat SAGT-kykers so bekoor het.

Later vertel hy Biebs was nooit ooit juis vir hom ’n musiekinvl­oed nie. Hy verkies die klanke van legendes van klassieke ssieke rock, soos Freddie Mercury, waarmee mee hy in sy ouerhuis in Pretoria grootgewor­dword het.

Met wie sal hy graag die verhoog erhoog wil deel? “’n Groot droom is om Elton John te ontmoet,” antwoord hy sondernder huiwering. “This Train Don’t Stop There Anymore is een van sy liedjies wat at ek al ge-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa