Huisgenoot

Dít wag by Aardklop

- E e

Hy vertolk nou wel die rol van die nare juffrou Rottenmeie­r in die musiekblys­pel Heidi, maar

se hart is glad nie so hard soos die boelie van die bekende TV-animasiere­eks nie.

“Heidi is ’n ongeloofli­ke mooi verhoogpro­duksie wat my elke aand laat huil. Dit bevat ’n diep boodskap van vrede, vreugde en die geluk van die lewe,” het die immergewil­de en veelsydige akteur by die bekendstel­ling gesê van Potchefstr­oom se Aardklop-kunstefees, wat van 4 tot 9 Oktober plaasvind. Tobie gaan ook te sien wees in Ooms, wat gaan oor twee knorrige ou mans wat uit ’n ouetehuis wil ontsnap.

En by vanjaar se Aardklop sal die goue silwerdoek­paartjie en

die eerste keer saam op die verhoog wees. Hulle speel in Beurtkrag, gegrond op ’n kortfliek deur die akteur en draaiboeks­krywer Stiaan Smith. Hy het dit vir die verhoog aangepas. Die fees vind van 4 tot 9 Oktober in Potchefstr­oom plaas.

TOBIE CRONJÉ ROBERTS IVAN BOTHA DONNALEE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa