Huisgenoot

ENKELLOPER KUIER WEER LILO

- Swwanger, w ge Micha tw

(30) en haar verloofde, (22), het onlangs uitgemaak, maar sy sê dis net ’n “struikelbl­ok in die pad” en die troue gaan voort. Die Scary Movie 5-aktrise, wat die Russiese erfgenaam gelos het ná ’n reuse-uitval ’n paar weke gelede (Mense en Hul Dinge, 4 Augustus), is onlangs gewaar met haar verloofrin­g aan haar vinger toe sy en vriendinne op ’n seiljag aan die kus van die eiland Sardinië kuier. Wat egter kommerwekk­end is, is die foto’s van haar wat rook en drink. Dit nadat sy glo vir haar pa, Michael Lohan, in ’n teksboodsk­ap gesê het sy is swanger. Die rooikop-ster se beste vriendin, die Israeliese sosiale vlinder Hofit Golan, op wie se seiljag Lindsay bly, het glo die swangerska­psgerugte afgemaak. “Dis jammer dat mense in haar lewe – ek gaan nie name noem nie – verkondig sy’s swanger, want sy is nie,” het sy aan Us Weekly gesê. Michael hou ook vol sy dogter is “nou twee jaar lank nugter” en drink nie op die foto’s nie.

ED SHEERAN JOVEL,

LINDSAY LOHAN EGOR TARABASOV TYLER WALKER, CHERRY SEABORN ORN

a

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa