Huisgenoot

Behati & Adam binnekort ouers

- D geb gin ma S m

BEH BEHATI HATI PRINSLOO(PRINSLOO ADAM LEVIN LEVINE

(27)27) en (37) tel die dae af tot hul eersteling, ’n dogtertjie, se geboorte. Sy word glo in September verwag en dit lyk asof die paartjie die meeste maak van die oorblywend­e tyd voor die pajamadril begin. Hulle is onlangs afgeneem tydens ’n romantiese ete in Wes-Hollywood. Die Victoria’s Secret-model, wat haar swangerkap­servaring op Instagram deel, het onlangs gespog oor haar rocker-man en by ’n foto van hom met ’n sarong oor sy skouers geskryf: “Hy’s myne en ons is twee jaar sterk (getroud).”

Dis nie net sy modelmeisi­e, (21), se bates wat

(23) na haar aantrek nie. “Sy’s superintel­ligent; ek dink dis hoekom dit so goed werk. En ons het dieselfde soort werk; dus verstaan ons mekaar,” het hy onlangs aan Glamour gesê. BRONNE: CELEBITCHY. COM, DAILYMAIL.CO.UK

LIK GIGI HADID ZAYN MA-

 ??  ?? (26) het vir die eerste keer gepraat oor haar meisie en gewese persoonlik­e assistent, Alicia Cargile. Sy sê sy is “op die oomblik baie verlief. Ons het ’n paar keer uitgemaak en weer opgemaak, en dié keer voel ek asof ek eindelik weer kan voel.” Die...
(26) het vir die eerste keer gepraat oor haar meisie en gewese persoonlik­e assistent, Alicia Cargile. Sy sê sy is “op die oomblik baie verlief. Ons het ’n paar keer uitgemaak en weer opgemaak, en dié keer voel ek asof ek eindelik weer kan voel.” Die...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa