Huisgenoot

Massamoord­enaar in Japan vermoor 19 gestremdes:

-

Ek is gestrem en geniet my lewe omdat ek nie op ’n ashoop gaan sit het nie. Is my lewe vir dié man niks werd nie omdat ek nie alles kan doen wat ’n ander mens kan nie? Sies, dié man het ’n groter gebrek as ek! – YVONNE JERLING

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa