Huisgenoot

Ons vastelande

Elkeen van die grootste landmassas op aarde het unieke kenmerke

-

A Dié foto is met satellietf­oto’s saamgestel.

Alfred Wegener (1880-1930), ’n Duitse weerkundig­e en poolnavors­er, het vorendag gekom met die teorie oor die sogenaamde oerkontine­nt, Pangaea, en kontinenta­le verskuiwin­g. Die voorstelli­ngs bo wys hoe Pangaea gelyk (A) en hoe die vastelande geskuif het (B).

JB NOORDAMERI­KA SUIDAMERIK­A

Y KAN die aarde se kontinente duidelik op ’n wêreldkaar­t sien. Dis die groot landmassas waarop die meeste mense woon. Dit word ook vastelande genoem. Baie van die vastelande word deur groot oseane geskei. In sommige lande leer die kinders daar is sewe kontinente: Afrika, Asië, Europa, Noord-Amerika, Suid-Amerika, Antarktika en Australië. Volgens ander indelings word Noord- en Suid-Amerika, asook Europa en Asië (Eurasië) egter as een vasteland beskou. Kom ons bekyk die kontinente ’n bietjie van naderby.

EUROPA AFRIKA

staan uit twee dele: “pan”, wat “alles” beteken, en “gaia”, wat “aarde” beteken. Pangaea was ’n landmassa wat stadig maar seker uitmekaarg­edryf het. Groot plate in die aardkors het geskuif om die nou bekende kontinente te vorm. Dié proses gaan nog voort; die vastelande dryf steeds ál verder weg van mekaar. As jy na ’n wêreldkaar­t kyk, sal jy sien hoe die vastelande soos ’n legkaart inmekaarpa­s. Ewenaar

ASIË AUSTRALIË ANTARKTIKA

tiese Oseaan) lê noord van dié kontinent, terwyl die Atlantiese Oseaan oos en die Stille Oseaan wes daarvan geleë is. In die suidooste lê die Karibiese See, waar Noord- aan Suid-Amerika verbind is. Skepe kan met die Panamakana­al van die Karibiese See na die Stille Oseaan vaar.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa