Huisgenoot

‘Dit was die Mark wat ons so lank nie gesien het nie, die Mark wat ons geken het. En dit was die Mark wat twee weke later dood sou wees’

- (Van vorige bladsy)

Sy plan was om te sterf in die woonstel onstel van die man by wie hy die laaste tyd gewoon het. My sussie kon by wees, maar nie ek of my ouers nie; dit sou vir hom te swaar wees. Nadat ons hom gesien en het, besef het hoe ernstig hy is, het onsns geweet ons kon nie dié plan goedkeur ur nie. Al was my ouers gestroop, stukkend nd van verdriet en sorge, was hulle seker. . Daar was geen twyfel nie: Mark moes saam met hulle gaan. Terug na die plekk waar hy grootgewor­d het, waar ek en hy en ons sussie in die tuin gespeel het, waar r ek en hy ’n kamer gedeel het. Mark is terugrug na sy ma en pa, terug huis toe.

GENADEDOOD is nie iets ets wat ’n mens sommerso gereël kry nie. Jy moet dit werklik wil doen en daar moet oet bewyse wees van ondraaglik­e aaglike geestelike of liggaamlik­e mlike lyding. Toe ons huisdokter, dr. M, daaromaaro­m ’n jaar voor Mark se dood van syy wens hoor, was sy skepties.

“Hoekom doen jy dit nie self nie?” e?” het sy gevra. Sy het dit natuurlik gedoenen om Mark te toets, om te kyk of hy ’n alkoholis koholis is wat net aandag wil trek. Maar dit was hy nie.

Hy het haar bly besoek, hulle hetet aanhou praat en hy het daarop bly hamer: amer: “Ek wil doodgaan; dit is nou genoeg.” eg.”

Mark het dagboek gehou van an dié tyd om te wys sy lewe was ondraaglik,aaglik, dat elke dag dieselfde was: Die mengel-engel moes van pyn, alkohol, eensaamhei­d, verdriet en geen vooruitsig­te drup van die blaaie af.

Die vraag “waarom” word nêrens gevra nie. Daar is geen selfbejamm­ering nie. Dit was sy lot. Daar was niks meer aan te doen nie. Punt. Dit het dr. M ook eindelik toegegee. So ook die psigiater en dokter van Steun en Consultati­e bij Euthanasie in Nederland. Laasgenoem­de was die een wat Mark se versoek einde ten laaste goedgekeur het.

Dit het gebeur twee weke nadat my ouers Mark weer by hulle in die huis geneem het. Sy bed het in die woonkamer gestaan, ’n regte hospitaalb­ed met ’n afstand behe erder en alles, maar andersins sou jy nie dink dit gaan hier oor ’n sterwende mens nie, ’n dead man walking, soos hy homself genoem het.

Hy het heel goed gelyk, ’n bietjie soos ’n hawewerker, en af en toe vir ons gekook, gelag en vertel, vertel, vertel. Vir die eerste keer in jare sonder om te lieg. Hoe lank hy sy drankmisbr­uik vir almal weggesteek het, hoe ongelukkig hy was, wat hy alles aangevang het – alles het uitgekom.

Eindelik het ek en my sussie ons boetie teruggehad, en my ouers hul kind. Dit

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa