Huisgenoot

ETTIENNE LUDICK

RSG-luisteraar­s ken sy stem goed. En ná byna 13 jaar by dié radiostasi­e is hy nog net so passievol oor sy werk as omroeper

-

SKOOLJARE Ettienne (36) het heth as pastorieki­nd pastorieki­ndgrootgew­ord grootgewor­d in Roodepoort, waar sy pa, Dawie, Dawwie, vandag nog ’n pastoor in die Pinkster-Protestant­ekerk estanteker­k is. iss. En ja, hy was maar ’n karnallie op skool, erken n Ettienne, wat watt in 1998 aan die Hoërskool Die Adelaar in Roodepoort­depoort gematrikul­eer gemaatriku­leer het. Sy skoolhoof se gunsteling­sêding ing vir hom was: waas: “Ludick, waar moet jy wees?” “Dit was omdat t ek soms stokkiesge­draaistokk­kiesgedraa­i en hom dan altyd raakgeloop het,” t,” vertel hy.

BEGINJARE INN DIE RADIOBEDRY­FRADIOBE EDRYFIn200­1In 2001 het hy ’n diploma in n radio- en mediastudi­emed diastudie aan Boston Media House in SandtonSan­d dton verwerf. Daarna het hy met die radiolegen­deradiole egende Heinrich Marnitz as mentorntor eers by RadioR adio Menlyn en toe by Punt Geselsradi­o uitgesaai.u uitgesaai. “Heinrich was uit die ou skoolskoo l en het my gereeld aangepraat praat oor my kleredrag,” kleredrag”,k onthou hy. “My hare was ook al elke denkbare kleur r – selfs silwer!”silwer r!”

Op ’n dag het t Ettienne vir Heinrich HeinrichH gesê: “Maar myy kleredrag veranderve rander mos niks aan my stemem nie.” Tog is hy hyh vandag dankbaar vir allesles wat hy by dié diéd profession­ele radiomanio­man kon leer leer.r.

AANHOUER WEN WENToe Toe Punt sluit, sluit,s was Ettienne twee jaar sonder werk. weerk. Dit het hom nie ondergekry dergekry nie. Hy HyH wou sy CV by allelle SAUK-radiostasi­es uitkry, maar dit sou “te “tet onpersoonl­ik” wees om dit te tee faks of e-pos. “Die Die probleem was om by die kantore uit te kom. Toe gaan sit ek dae lank lankk in die koffiekroe­goeg in die voor- voorrporta­al. So’t ek k Tinus Esterhuize­n (toe RSG-musieksame- G-musieksame­esteller) ontmoetet en gevra hy moet my inteken. en. Ek’t by elke elkee kantoor ’n CV afgelewer.” In 2004 het RSG SG hom vir ’n toets genooi. Daarna het hy tot in 2015 Goeiemôre, Suid-Afrika aangebied. ngebied. Deesdae bied Ettienne Ettttienne en Sue Pyler Middagdag op RSG aan, en Maandae ae skuif hy vir die musiekprog­ramgram Tempo agter die mikrofoon ofoon in. HUISMENS HUISMENSD Die radiomanra­dio beskou homself en sy syy gesin asa “moderne hippies”. Hulle is iss “te dom of te mal” om te baklei, bakleei, vertelvert­e hy. “Ons hou van die ddie ongewoneon­ge en kan baie impulsiefi­mpulsi wees. My vrou, vrouu, Martie,Marti sal maklik ’n ’nteent tent in diedi sitkamer opslaan opsslaan waarwa sy en die seuns sit en kuier. Vir ons is elke eelke dag ’n avontuur.” EE EERBEWYSEE­RBEWY Ettienne hethe et reeds sewe ATKVVeertj­iesVe eertjies en twee SAB-sportpryse­SA AB-spo vir sy radiowerkr­a adiower ontvang. Hy beskoub hierdie pryse soos soosdi die tradisione­le sterretjie­ssterret wat ’n mens op laerskooll­aers vir goeie werkw gekrygek het. “Elke eerbewysee erbewy is ook ’n motivering­v ering om net nog beter tet doen,” sê hy.

 ??  ?? Die RSGomroepe­r Ettienne Ludick het al nege pryse vir sy radiowerk ontvang. Ettienne by sy vrou, Martie, en hul twee woelwatert­jies, Luken (links, 4) en Endré (7). Hy beskryf hul gesin as “moderne hippies wat baie impulsief kan wees”.
Die RSGomroepe­r Ettienne Ludick het al nege pryse vir sy radiowerk ontvang. Ettienne by sy vrou, Martie, en hul twee woelwatert­jies, Luken (links, 4) en Endré (7). Hy beskryf hul gesin as “moderne hippies wat baie impulsief kan wees”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa