Huisgenoot

JOGU RTGEMARINE­ERDE HOENDER MET KOLJANDERS­OUS

- 2 3 4 5 6 2 3 4 5 6

I E minko olhidraa te etplan pas baie Suid-Afrikaners soos ’n handskoen, want hulle voel nie ontneem van lekker kos nie. Die tydskrif Lose It! het sy beste resepte bymekaarge­maak vir ’n kookboek met resepte vir van hoender-, vis-, rooivleis- en vegetaries­e geregte tot neuten suiwellose lekkernye en soet en ligte eetgoed. Met hoender kook jy maklik met minder koolhidrat­e; dit kan heel, as slaai of gebraai voorgesit word. Dit is so geurig, jy sal nie eens agterkom jy volg eintlik ’n spesiale eetplan nie. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Marineer: 30-60 min. Gaarmaak: 75 min. MARINADE 250 ml (1 k) romerige

natuurlike jogurt 10 ml (2 t) paprika 5 ml (1 t) borrie 10 ml (2 t) garam

masala sap van 1 suurlemoen 30 ml (2 e) ghee,

gesmelt sout en vars gemaalde

swartpeper HOENDER 3 stele seldery 1 rooi-ui, in wiggies

gesny 1 heel hoender SOUS 30 g koljanderb­lare en

-steeltjies 125 ml (½ k) romerige

natuurlike jogurt 125 ml (½ k) droë

klapper vars uitgedrukt­e suur

lemoensap

Marinade

Meng die jogurt, paprika, borrie, garam masala, k – koppie(s)

Dsap en ghee en geur na smaak met die sout en swartpeper.

Pak die seldery en ui in ’n oondpan en plaas die hoender bo-op.

Giet die marinade oor. Laat 30-60 min. staan.

Voorverhit die oond tot 180 °C. Oondbraai die hoender 75 min. of tot gaar. Hou eenkant.

Verwerk al die bestanddel­e in ’n voedselver­werker tot glad.

Sny die hoender in porsies en sit voor saam met die sous.

GEROOSTERD­E HOENDER MET ROKETPESTO EN MUR GPAMPO ENNOEDELS

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 4-5 min. PESTO 1 knoffelhui­sie,

fyngedruk 50 g amandelvlo­kkies,

gerooster 80 g wilde roketblare 50 g pecorino-kaas,

gerasper e – eetlepel(s)

Hoender Sous

t – teelepel(s) 80 ml ( k) ekstra

suiwer olyfolie HOENDER 2 ml (½ t) gerookte

paprika 10 ml (2 t) sout 5 ml (1 t) fyn komyn 30 ml (2 e) gesmelte

klapperoli­e 4 hoenderbor­sfilette 500 g murgpampoe­n

noedels, geblansjee­r gerasperde parme

saankaas vir voorsit

Pesto

Verwerk die knoffel en amandelvlo­kkies in die voedselwer­ker.

Voeg die roketblare en pecorino by en verwerk. Voeg die olie stadig by en verwerk tot goed gemeng. Hou eenkant.

Meng die paprika, sout en komyn in ’n bakkie. Voeg die klapperoli­e

Hoender

by en meng goed.

Verf die mengsel oor die hoender.

Verhit ’n gie tys terrif fe lpan en braai die hoender alkant 4-5 min. of tot gaar.

Sny die filette in dik skywe. Pak op die noedels, skep hopies pesto bo-op en sprinkel die parmesaan oor.

Vir geurvarias­ie kan enige ander soort pesto gebruik word. Die koue hoender is ook heerlik op ’n groen slaai.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa