Huisgenoot

HOENDERSLA­AI MET MENTSOUS

- 2 3 4 5 2 3 4

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 5 min. HOENDER 5 ml (1 t) kerriepoei­er 5 ml (1 t) borrie 5 cm vars gemmer, in

dun repies gesny 15 ml (1 e) mosterd

sade sap en gerasperde skil

van 1 suurlemoen 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 15-30 ml (1-2 e) ekstra

suiwer olyfolie 4 hoenderbor­sfilette,

plat gekap SLAAISOUS 2 ml (½ t) komynsaad 2 ml (½ t) heel kol

jandersaad 5 ml (1 t) vinkelsaad 250 ml (1 k) romerige

natuurlike jogurt 10 g ment, gekap ½ komkommer, geskil,

ontpit en gekap SLAAI 3 groot wortels,

in repies gesny 2 jong vinkelboll­e,

dun gesny 150 g gemengde slaai

blare ½ rooi-ui, gekap 75 g granaatpit­te

Hoender

Meng die kerriepoei­er, borrie, gemmer, mosterdsad­e, suurlemoen­sap en -skil, knoffel en olie in ’n klein bakkie, roer goed en vryf die hoender daarmee in.

Verhit ’n riffelpan, braai die hoender tot gaar, verwyder uit die pan en laat afkoel. Sny in repies.

Maak die sade in ’n vysel met ’n stamper fyn en meng met die res van die bestanddel­e.

Meng die wortels, vinkel, slaaiblare, rooi-ui en granaatpit­te in ’n bak.

Verdeel die slaai tussen vier borde. Pak die hoenderrep­ies bo-op en sit voor saam met die slaaisous.

Slaaisous Slaai KRONINGSHO­ENDER

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. MAYONNAISE 1 groot eiergeel sap van ½ suurlemoen sout 125 ml (½ k) ekstra

suiwer olyfolie swartpeper 10 ml (2 t) kerriepoei­er 5 ml (1 t) xilitol 600 g gaar hoenderbor­sies, ontbeen en in stukkies gesny 30 ml (2 e) gekapte

koljanderb­lare VIR VOORSIT 300 g broccoli-rys ekstra koljanderb­lare

Mayonnaise

Plaas die eiergeel, suur- lemoensap en ’n knippie sout in ’n bakkie.

Klits die olie stadig by. Klits tot dik. Geur met die sout en peper.

Voeg die res van die bestanddel­e by en meng goed.

Vir voorsit

Sit voor saam met die broccoli-rys en garneer met die koljander.

Maak broccoli in ’n voedselver­werker fyn tot dit soos rys lyk. Sprinkel neute of sade oor die hoender vir ’n lekker brosserigh­eid.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa