Huisgenoot

EK HET ’N FORD 1.6 L KUGA ECOBOOST. WAT NOU?

- reël terwyl jou voertuig

As jy een van die 4 556 Ford Kugas besit wat tussen Desember 2012 en Februarie 2014 gebou is, moet jy dit so gou moontlik na die handelaar terugneem. Ander modelle, soos die 1.5 en 2 L-model, word nie geraak nie.

Alle geraakte Kuga-voertuie, insluitend dié wat reeds nagegaan is as deel van die instandhou­ding stoets wat For di n Desember aanbeveel het vir mense wat probleme ervaar, moet na ’n Ford-handelaar geneem word.

As jy enige aanduiding sien dat die enjin dalk oorverhit of waarskuwin­gs op die instrument­paneel gewaar, moet jy so gou as wat dit veilig is van die pad af trek, die enjin afskakel en verseker dat alle insittende­s veilig uit die voertuig kom. Om veiligheid­sredes moet jy nie die enjinkap oopmaak nie.

Bel dadelik die nooddienst­e indien nodig en dan Ford se pad bystandno mmer. Die padbystand word deur die AA ondersteun en is 24 uur per dag, sewe dae per week beskikbaar.

Bêre d ie padb ys tandnom m er 0861-150250 op jou foon om te verseker jy kan vinnig toegang tot die diens verkry.

Die veiligheid s herroeping bestaan uit twee fases:

In die eerste fase word die onderdele van die verkoeling stelsel vervang, die sagteware nagegaan en bygewerk en’ n olielekkas­ie toet sop die silinderko­p uitgevoer.

Die tweede fases al die verkoeling stelsel versterk en waarskynli­k nog veranderin­gs in onderdele en waarskuwin­g stelsels behels. Ford sê hulle sorg tans dat die eerstefase-veranderin­gs wat hulle maak volledig en deeglik getoets is en sal klante laat weet sodra die tweede fase begin.

Ford sê as jy enige enjino or verhitti ng in ’n Ford 1.6 Kuga ervaar, sal die Ford-handelaar of sy klantedien­s vir jou ’n leenmotor

herstel word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa