Huisgenoot

DAWID MINNAAR (60)

- K w ni

Die ouderdom het hom geleer presies hoe min in die lewe hyy regtig gg weet, sê Dawid Minnaar, wat nou in die kykNE Tdram areeks Sara Se Geheim te sien is. En as hy hom met sy mondigword­ing onder v vier oë kon spreek, sou sy enigste raad aan h homself wees: “Hou aan werk, en werk hard,” sê dié gevierde akteur. Hy glo nie daaraa daaraan om hom teen iets soos ouderdom blin blind te staar nie. “Jy moet die beste maak van waar jy nou in die lewe is, net soos toe jy 25 was. “En ’n me mens vergeet maklik dit was ook nie altyd so maklik om jonk te wees nie.” Hy glo daarin om gesond te le leef en fiks te bly. Hy gim graa graag en fokus veral op kar kardiovask­ulêre oefening. Wa Wanneer hy nie by die gi gimnasium kan uitkom ni nie, draf hy. Hy probeer o ook gesond eet en drink g geen alkohol nie. Tog sê Dawid: “Niks kan die ouderdom afweer nie. Rome en kure is net vertra gingsmegan­ismes; die ouderdom sal jou mettertyd inhaal.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa