Huisgenoot

# DoWhatYouC­an’t

- Bobby van Jaarsveld

Sanger, liedjieskr­ywer en TV-persoonlik­heid

Bobby spandeer meeste van sy tyd aan liedjies skryf en opneem, soos die gewilde Liefling, Spieëltjie en Net vir Jou. Hy is te sien as ’n beoordelaa­r in die realiteits­reeks The Voice, en het onlangs die realiteits­reeks Bobby en Karlien: In Jou Skoene voltooi saam met sy suster, Karlien van Jaarsveld.

Vertel ons van jou leefstyl...

1. Hoe laat jou Samsung-produkte jou toe om te #DoWhatYouC­an’t? Dis basies my stemafrigt­er. Ek het sanglesse op my Samsung Galaxy S8, en elke keer as ek opwarm vir ’n vertoning is my foon daar om te help. 2. Wat is jou gunsteling-eienskap van die Samsung Galaxy S8? Ek is mal oor die iris-herkenning (Iris Scanner) en die foon maak moeiteloos oop. En die blouligfil­ter is natuurlik ongeloofli­k. 3. Hoekom is Samsung so belangrik in jou musiekloop­baan? Dit help my skep en laat my musiek skryf net waar ek is, wanneer ek wil. Ek moet altyd bewus wees van waarheen die musiekindu­strie oppad is, so ek laai gereeld die nuutste liedjies af en luister na die verskillen­de klanke wat gebruik word. Dit sit my in beheer van my musiek en hou my musiek-fiks.

WEN! ’n Unieke Samsung Ambassadeu­r-ervaring! Skryf so in:

Wil jy weet hoe dit voel om ’n dag in die skoene van ’n Samsung Ambassadeu­r te leef? Kies tussen ’n eksklusiew­e geleenthei­d om een van Bobby van Jaarsveld se vertonings by te woon, ’n styl- en besigheids­konsultasi­e met Maps Maponyane, ’n entreprene­urskapsess­ie met Jo-Ann Strauss, ’n unieke ervaring met Cameron van der Burgh of ’n smaaksensa­sie by een van Reuben Riffel se restaurant­e. Elke ervaring sluit ook ’n spesiale Samsung-produk in om huis toe te neem. Gaan na samsung.huisgenoot.com om in te skryf. Bepalings en voorwaarde­s geld. Die volle kompetisie­reëls, bepalings en voorwaarde­s kan ook op die webwerf gevind word.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa